HISTORIESE OORSIG
- Stigting April 2007
- Naam van organisasie: Northern Free State Caregivers Kroonstad (NFSCG)
- Met absoluut niks bates/geld begin nie maar met Carel Combrinck (Felicity Combrinck se eggenoot) se skenking soos volg:
Hulle persoonlike motor, motorhuis vir stoorplek, kantoorspasie, kantoor toerusting, telefoon, persoonlike kontantlening vir
petrol, en so meer - Combrinck’s verhuis na Sarel Cillierstraat 13B, kantoorspasie ingeruim spesiaal vir NFSCG se amptelike kantoor
- Cash en Hermien Truter het goedgunstiglik twee huise op hul plaas beskikbaar gestel vir verpleegsters wat moontlik blyplek
benodig asook stoorplek vir hulpmiddels van organisasie vir vier jaar - 85 Aantal Caregivers
- Langste diensdoenende lede: Felicity, Cathy, Frances, Carel, Susan
- Pepfar met toekenning is Maokeng Afdeling gestig in 2008
- Motor aangekoop met lotto befondsing in 2010