Sou u dit oorweeg om NFS Caregivers in u testament te benoem, kontak gerus u prokureur of instansie waar die testament gehou word om meer besonderhede uit te vind. Ons wil byvoorbaat u bedank vir u uitsonderlike vrygewigheid en nagedagtenis om ons organisasie as begunstigde te benoem.
Wees verseker van ons opregte en lojale ondersteuning.
Daar is baie geleenthede – geen nalatenskap is te te klein of te groot nie!
DONATEURS
Kliek op onderstaande maand om donateurs af te laai: