BRENTPARK

VOORSITTER

PASIËNTDIENS / KOÖRDINEERDER

Felicity Combrinck

Doktor Frances Phooko

084 206 8912

082 560 9454

 

AKSIES BEHELS KORTLIKS DIE VOLGENDE:

Identifisering van nood/siekte en     hulpverlening soos nodig

Hospitaal- en tuisbesoeke

Uitleef van ‘n daadgetuienis van Christus se liefde in ‘n sieke se wêreld

Emosionele ondersteuning

Opleiding aan familie om hulp te verleen

Palliatiewe versorging

Sterwensbegeleiding

Beperkte na-operatiewe versorging

Beperkte maatskaplike moontlike probleme

 

2023

 Bejaardes ontvang parafien en 'n ouma word bederf met 'n eierdop matras

 

 

 

 

Hier ontvang ‘n paar behoeftige

mense kos vanaf die organisasie

 in Brentpark

1  Suster Jorietha Heymans besig met    ‘n demonstrasie

2  Suster Jorietha Heymans het ‘n gesondheids bewusmakings praatjie gaan gee by Brentvale Laerskool te Brentpark: Wees lief vir jouself!

Die foto spreek boekdele!

3  Suster Jorietha en doctor Frances Phooko na afloop van die praatjie in Brentpark

Suster Jorietha Heymans
het ‘n praatjie gegee by Brentvale Laerskool Brentpark oor die gevare
van rook en longkanker bewusmaking.