HISTORIESE OORSIG

 

  1. Stigtings April 2007
  2. Naam van organisasie: Northern Free State Caregivers Kroonstad (NFSCG)
  3. Met absoluut niks bates/geld begin nie maar met Carel Combrinck, Tom Ferreirastraat ??
  4. (Felicity Combrinck se eggenoot) se skenking soos volg: Hulle persoonlike motor, motorhuis vir stoorplek,
  5. kantoorspasie in eie kantoor (geregistreerde ???), kantoor toerusting, telefoon, persoonlike kontantlening vir petrol, ens.
  6. Eerste bestuur se foto
  7. Combrinck’s verhuis na Sarel Cillierstraat 13B, kantoorspasie ingeruim spesiaal vir NFSCG se amptelikekantoor
  8. Cash en Hermien Truter het goedgunstiglik twee huise op hul plaas beskikbaar gestel vir verpleegsters
  9. wat moontlik blyplek benodig asook stoorplek vir hulpmiddels van organisasie
  10. 85 Aantal Caregivers
  11. Langste diensdoenende lede: Felicity, Cathy, Frances, Zohra, Carel, Susan
  12. Pepfar Toekenning is Maokeng Afdeling gestig
  13. Motors aangekoop met lotto befondsing
© 2020 NFS Caregivers. All Rights Reserved.

Hosting and design by Digital Ideas

This website is sponsored by Digital Ideas