BESTUUR
![]() |
Hierdie bestuur is verkies vir 2017-2019 termyn
V.l.n.r. (Voor) Susan Tinkler, Felicity Combrinck, Kobie Malan
(Agter) Doktor Frances Phooko, Sarie Boucher, Wollie van Schalkwyk, Suster Adri van Heerden,
Lawrence Compaan, Cathy Lubbe, Zohra Jogee, Suster Selina Letsele
Op ons algemene jaarvergadering wat plaasgevind het op Dinsdag 12 Maart 2019 is die huidige
bestuur weer verkies vir die 2019-2021 termyn. Die lede teenwoordig het gevoel dat hulle
baie vertroue het in die huidige bestuur.
Shanaaz Moola is die jongste toevoeging tot die bestuur.
Sy is verkies in die plek van Zohra by die Indiër Gemeenskap.
Zohra Jogee is oorlede 2 jaar gelede (vermoor).