WET OP BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING (POPIA)

Ingevolge die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA) stel ons jou hiermee in kennis dat ons jou kontakbesonderhede in ons databasis het,

ten einde jou in kennis te stel van nuus en projekte wat deur Northern Free State Caregivers aangebied word.

Dit sluit in nuusbriewe, uitnodigings en spesiale projekte. 

Northern Free State Caregivers eerbiedig jou privaatheid en jou inligting is veilig by ons.

Ons hoop jy wil deel bly van ons familie maar as jy nie meer in ons databasis wil wees nie, stuur asseblief vir ons ‘n e-pos dan sal ons alle inligting verwyder van ons databasis.

Indien jy steeds van ons doen en late wil hoor, hoef jy niks verder te doen nie en verseker ons jou weereens dat ons jou privaatheid eerbiedig.

Caregivers Groete

FELICITY COMBRINCK

VOORSITTER