MAOKENG

VOORSITTER

PASIËNTDIENS / KOÖRDINEERDER

Felicity Combrinck

Suster Selina Letsele

084 206 8912

072 460 5480

 

AKSIES BEHELS KORTLIKS DIE VOLGENDE

Identifisering van nood/siekte en    hulpverlening soos nodig

Hospitaal- en tuisbesoeke

Uitleef van ‘n daadgetuienis van Christus        se liefde in ‘n sieke se wêreld

Emosionele ondersteuning

Opleiding aan familie om hulp te verleen

Palliatiewe versorging

Sterwensbegeleiding

Be-perkte na-operatiewe versorging

Beperkte maatskaplike moontlike probleme

 

Hier staan suster Selina Letsele

by die
Phelopepha Trein van

Transnet.

Tydens hulle week lange besoek

in
Mei 2018 het daar 4 van

Maokeng
se Caregivers opleiding

ondergaan
en ‘n sertifikaat

ontvang.


Suster Selina Letsele (op ons bestuur) is lekker bederf op haar 70ste verjaarsdag

 

Hier ondersteun Felicity en Suster Adri ‘n kiosk oorkant
 Boitumelo Hospitaal deur gereeld hulle vars gebakte
vetkoekies te koop!

Swart vrou met prostese

 

Hierdie ouma van Maokeng ontvang
‘n gehekelde knie kombersie van 
‘n
vrywilliger terwyl sy wag by die   
onko-kliniek van Dr Erasmus by
Kroon Hospitaal.

 

Groentetuine in ou buitebande by Ithateng Creché in Maokeng   waarby ons ook betrokke is.       

Die weeskindertjies haal die bossies uit en versorg hulle   groente daagliks deur dit nat 
te maak.

So lyk party van die huise waar ons Caregivers

van Maokeng diens doen!!