BLAASKANKER

Blaaskanker  is 'n  kanker  van die blaas.  Dit is meer algemeen by mans (1 uit elke 148) as by vroue.


Faktore wat 'n rol speel

  • Rook: tabakrook is die grootste oorsaak van blaaskanker. Rook word met ongeveer die helfte van gevalle geassosieer. Navorsing bewys dat rook jou risiko verdubbel.

  • Ouderdom: Hoe ouer 'n mens word hoe groter is die kans om blaaskanker te ontwikkel

  • Oorerflikheid/Familiegeskiedenis: As gesinslede, 'n vader van broer, blaaskanker ontwikkel, kan dit beteken dat mens kan verdubbel, in vergelyking met die res van die bevolking, om ook blaaskanker op te doen

  • Omgewing: Blaaskanker is 'n Westerse siekte. Vermoedelik speel dieet 'n groot rol

  • Ouderdom bo 55 jaar


Behandeling

  • Chirurgie is die mees algemene behandeling

  • Addisionele behandeling behels oa

  • Chemoterapie

  • Bestraling

Ligging van blaaskanker:

Vergroot binne in die blaas
Ligging van blaaskanker
Deursnit van blaas

Toediening blaas van medikasie direk in die terapie (Brachi-terapie)

Soos alle kankers hang die eerste diagnose van die kanker af van die prognose van kankerblaas

Vroeë opsporing van blaaskanker (Fase 1) se oorlewingsyfer is plusminus 90%

Jy sal jou onkoloog moet konsulteer, want dit sal van die tipe  blaaskanker  afhang en hoe dit versprei word


Simptome

Die volgende lys simptome wat, indien hulle voortdurend voorkom, kan aandui dat die kanker begin groei na areas buite die blaas. Van die simptome kan ook deur ander blaasprobleme word. Indien enige van die simptome voorkom, gaan spreek onmiddellik jou dokter.

  • 'n Behoefte om gereeld te urineer

  • Pyn tydens urinering

  • Bloed in urine of voorkom as bloedklonte

  • Bloed kan urine se kleur verander

  • Verlies van eetlus

  • Merkbare massaverlies


Verwysings

  1. Epidemiologie en risikofaktore van urotheelblaaskanker, 2013  Europese Urologie, volume 63.

  2. Geslags-, rasse- en ouderdomsverskille in blaaskankervoorkoms en -mortaliteit, 2004  Urologiese Onkologie:

    Seminare en oorspronklike ondersoeke, volume 22]

  3. Gesondheid 24 - Internet