JEUGAKSIES

VOORSITTER

GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE

Felicity Combrinck

Suster Jorietha Heymans

084 206 8912

082 438 8438


AKSIES BEHELS KORTLIKS DIE VOLGENDE

Identifisering van bewusmakings tema

Logistieke van tema op toepassing by

hoërskole,
laerskole en voorskools

Hulpverlening deur vrywilligers

Reël van afsprake

 

PROJEK 2019

Calculus Kollege in Kroonstad het op 4 Februarie 2019 tydens Wêreldkankerdag uitgereik na NFS Caregivers Kroonstad.
Hulle het ‘n fondsinsameling gehou en oorhandig aan Felicity waartydens sy ‘n bewusmakings praatjie gegee het.

 

PROJEK 2018

Zany Beneke het weer vir
Wollie
gehelp met
fondsinsameling
by Pick ‘n Pay
Panorama Park.

Andrea Kleingeld van die Blouskool het haar 67-minute
gemeenskapsdiens gedoen by Dr Erasmus se onkologie
kliniek te Kroon Hospitaal en gehelp om vir pasiënte 
warm sakkies aan te dra terwyl hulle chemoterapie
ontvang.

Janet van Niekerk van die
Rooiskool het ‘n dag saam met
Felicity gespandeer en saam
pasiënte besoek. 

Haar opmerking: Sy het gesien
vandag wat is dankbaarheid!