CHRONIESE SIEKTES / BEJAARDES /

NIE-KANKER VERWANT

VOORSITTER

GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE

Felicity Combrinck

 

084 206 8912

 

 

AKSIES BEHELS KORTLIKS DIE VOLGENDE

Identifisering van nood/siekte en    hulpverlening soos nodig

Hospitaal- en tuisbesoeke

Uitleef van ‘n daadgetuienis van Christus         se liefde in ‘n sieke se wêreld

Emosionele ondersteuning

Be-perkte dienste aan pasiënt (nie verpleeg verwant)

Beperkte maatskaplike moontlike probleme

 

Kliek hier om NUWE VERWYSINGS vorm af te laai