ADMINISTRASIE


VOORSITTER

Felicity Combrinck

084 206 8912

SEKRETARESSE

Cathy Lubbe

Kantoor (056) 2123415

Alle kantoor verwante administrasie


Daar is 13 diensaksies wat dwarsdeur die jaar dienste lewer.

Maandvergaderings kan deur ENIGE PERSOON bygewoon word

en enigeen is welkom om insette te lewer


INSKAKELING BY ORGANISIE

Geen organisasie kan bestaan sonder lede nie

Lees elke diensaksie se verpligtinge en besluit waar u graag wil inskakel


Kliek hier om INSKAKELING BY DIENSAKSIES af te laai


FINANSIES

VOORSITTER

Felicity Combrinck

084 206 8912

SEKRETARESSE

Cathy Lubbe

Kantoor (056) 2123415

TESOURIER

Susan Tinkler

082 553 6429


BANKBESONDERHEDE

Northern Free State Caregivers

ABSA Bank Kroonstad

Taknommer 632005

Rekeningnommer : 4068387301

Lopende Besigheidsrekening 


Sou u dit oorweeg om NFS Caregivers in u testament te benoem, kontak gerus u prokureur of instansie waar die testament gehou word om meer besonderhede uit te vind. Ons wil byvoorbaat u bedank vir u uitsonderlike  vrygewigheid en nagedagtenis om ons organisasie as begunstigde te benoem.

Wees verseker van ons opregte  en lojale ondersteuning.

Daar is baie geleenthede - geen nalatenskap is te te klein of te groot nie!




Kliek op onderstaande maand om donateurs af te laai: