KOSPAKKIES
Ons was weer gelukkig om ‘n toelaag te kon ontvang vanaf die Lotto in Maart 2023.
Hier is van die gesinne wat kospakkies ontvang het.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Ons kon weer 75 kospakkies einde April 2018 uitdeel aan behoeftige pasiënte asook pasiënte in Maokeng en Brentpark.
Ons kon ook weer ‘n maandelikse kospakkie voorsien aan die 3 mense op Geneva. Vrywilligers uit gemeenskap neem dan die kospakkie vir hulle.
Ons kon weer 75 kospakkies gedurende Mei 2018 uitdeel aan behoeftige pasiënte asook pasiënte in Maokeng, Brentpark
(foto’s hier onder) asook ‘n paar behoeftige gesinne in Kroonstad (Kanker pasiënte).
![]() |
![]() |
Ons kon ook weer ‘n maandelikse kospakkie voorsien aan die 3 mense op Geneva. Die vader van die gesin het afgesterf op 24 Mei 2018.
Ons het die gesin ook altyd met 1 pak doeke gehelp per pasiënt.
Ons kon weer 65 kospakkies gedurende Junie 2018 uitdeel aan behoeftige pasiënte in Maokeng (foto’s hier onder),
Brentpark asook ‘n paar kankerpasiënte met hulle behoeftige gesinne in Kroonstad.
![]() |
|
Ons kon ook weer ‘n maandelikse kospakkie voorsien aan die 2 mense op Geneva. Ons help die terminale kankerpasiënt met doeke.