ITHATENG KINDERHUIS IN MAOKENG

 

Hierdie huis is ‘n huis vir vigs-wesies en

het ons betrokke geraak deur die

volgende te doen met behulp

van lotto befondsing

 

 Solar geysers op gesit & Water tenke geïnstalleer

 

Groenteplantjies, tuingrond en kompos
vir hulle groenetuin in buitebande

 Kospakkies en klere vir kinders gekoop    

 

AUGUSTINE & LERATO HLAOLE

Ons het ‘n blinde HIV/AIDS pasiënt met haar 9-jarige seuntjie
gehelp om hulle blyplek meer leefbaar te maak 
in samewerking
met lotto befondsing. Sy en die kind bly saam met haar ma in
‘n garage agter in ‘n erf. 

Die pasiënt is met die HIV-virus gediagnoseer en was baie,
baie siek. Die dokters het besluit om haar oë te verwyder 
omdat die virus na haar oë versprei het. Dit is ‘n baie rare geval,
maar dit gebeur!!

Dit was ‘n baie dankbare gesinnetjie wat ons gehelp het en het
gehuil van blydskap toe ons uiteindelik 
klaar was met die opknappingswerk!

Thato Disabled Day Care Crèche

 So het dit alles gebeur!