Lizz Meiring

het op 14 Oktober 2017

in Kroonstad opgetree

t.b.v. NFS Caregivers. 

Die tema van Lizz 

se optrede was: 

Met Ander Woorde

Vrouens het heerlik gekuier gedos

in Gatsby styl klere! 

Gasvrouens het hulle gaste lekker  

bederf met heerlike eetgoed!

 

© 2020 NFS Caregivers. All Rights Reserved.

Hosting and design by Digital Ideas

This website is sponsored by Digital Ideas