NFSCG WALK / STAP 2016

                   SATERDAG 15 OKTOBER 2016

         AFRIKAANSE HOëRSKOOL, KROONSTAD

Doel:  

Aankoop van prostese vir Borskanker Pasiënte

na Mastektomie en onderskraging

Tema: 

Die Pad Na Vergifnis

 

Spreker:

Ds. Chris Bernardo

(bom-aanval oorlewende  van die Kerkstraat bom in Pretoria in apartheids jare)

Felicity, ds. Chris en Wimpy Pretorius by Bloemfontein lughawe

Luminaria:

Aansteek van kersies in

memoriam papiersakkie om die

baan met aanvang van skemer

Memoriam papiersakkies is gemaak waarin sand gegooi is en

om die rugbybaan geplaas was.

Met die aanvang van skemer is die sakkies aangesteek!

Die lug was belaai met emosie tydens hierdie stap om die rugbybaan

in die donker met net die papiersakkies se liggies om die baan!


DAAR WAS OOK ANDER STAP GELEENTHEDE

Boitumela Hospitaal

se stap