MAOKENG

VOORSITTER

PASIËNTDIENS / KOÖRDINEERDER

Felicity Combrinck

Suster Selina Letsele

084 206 8912

072 460 5480

AKSIES BEHELS KORTLIKS DIE VOLGENDE

Identifisering van nood/siekte en    hulpverlening soos nodig

Hospitaal- en tuisbesoeke

Uitleef van ‘n daadgetuienis van Christus        se liefde in ‘n sieke se wêreld

Emosionele ondersteuning

Opleiding aan familie om hulp te verleen

Palliatiewe versorging

Sterwensbegeleiding

Be-perkte na-operatiewe versorging

Beperkte maatskaplike moontlike probleme

 

Hier staan suster Selina Letsele by die

Phelopepha Trein van Transnet.

Tydens hulle week lange besoek in

Mei 2018 het daar 4 van Maokeng

se Caregivers opleiding ondergaan

en ‘n sertifikaat ontvang.

Suster Selina Letsele (op ons bestuur) is lekker bederf op haar 70ste verjaarsdag

 

 

Hier ondersteun Felicity en Suster Adri ‘n kiosk oorkant Boitumelo Hospitaal deur gereeld hulle vars gebakte vetkoekies te koop!

 

Swart vrou met prostese

 

Hierdie ouma van Maokeng ontvang ‘n gehekelde knie kombersie van ‘n vrywilliger terwyl sy wag by die   onko-kliniek van Dr Erasmus by Kroon Hospitaal.

 

Groentetuine in ou buitebande by Ithateng Creché in Maokeng   waarby ons ook betrokke is.            Die wees kindertjies haal die bossies uit en versorg hulle   groente daagliks deur dit nat         te maak.

So lyk party van die huise waar ons Caregivers van Maokeng diens doen!!