HULPMIDDEL LEENBANK TOERUSTING
Die volgende hulpmiddels is beskikbaar vir leen/huur
Skakel Felicity Combrinck 084-206-8912 of kantoor 056-2123415
Musculator Kussings |
Mobiele Respirator |
Skinkborde |
Klein Wit Matrasbeskermers |
Plastiek Matrasbeskemers |
Nekstutte |
Stoom-apparaat |
Groot Stainless Steel Nierbak |
Skaapvelle |
Nebulizer |
Stainless Steel Bedpanne |
Plastiek Bedpanne |
Plastiek Kinderpotjies |
Plastiek Volwasse potjies |
Plastiek Urinale |
Ringkussings |
Plastiek badmatjies |
Toilet Ekstensies |
Suig-apparaat |
Badstoele |
Hout krukke |
Looprame |
Looprame met wiele |
Rolstoele |
Bedboog |
Stort Stoeltjies |
Aluminium Krukke |
Hospitaalkassie |
Voetbankie |
Drip Staanders |
Suurstof Silinders |
APS Masjien |
Abnee Masjien |
Bloeddruk Apparate |
Vital Aire Suurstof Apparaat |
Hospitaalbeddens |
Pruike |
Humidifiers |
Suurstofkoppe |
Opvoubare Skinkbord |
Hospitaalbed Matrasse |
Eierdopmatrasse |
Commodes |
Sitringe |
Skuinskussing |
Mediese Matras |
Prostese (Mastektomie) |
Prostese Bra’s |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |