JEUGAKSIES

VOORSITTER

GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE

Felicity Combrinck

Suster Jorietha Heymans

084 206 8912

082 438 8438


AKSIES BEHELS KORTLIKS DIE VOLGENDE

Identifisering van bewusmakings tema

Logistieke van tema op toepassing by hoërskole,

laerskole en voorskools

Hulpverlening deur vrywilligers

Reël van afsprake

 

PROJEKTE 2019

Calculus Kollege in Kroonstad het op 4 Februarie 2019 tydens Wêreldkankerdag uitgereik na NFS Caregivers Kroonstad.
Hulle het ‘n fondsinsameling gehou en oorhandig aan Felicity waartydens sy ‘n bewusmakings praatjie gegee het.

 

PROJEKTE 2018

Zany Beneke het weer vir Wollie gehelp met fondsinsameling by Pick ‘n Pay Panorama Park.

Andrea Kleingeld van die Blouskool het haar 67-minute gemeenskapsdiens gedoen by Dr Erasmus se onkologie kliniek te Kroon Hospitaal en gehelp om vir pasiënte warm sakkies aan te dra terwyl hulle chemoterapie ontvang.

Janet van Niekerk van die Rooiskool het ‘n dag saam met Felicity gespandeer en saam pasiënte besoek.

Haar opmerking: Sy het gesien vandag wat is dankbaarheid!