CHRONIESE SIEKTES / BEJAARDES / NIE-KANKER VERWANT
VOORSITTER |
GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE |
Felicity Combrinck |
Suster Adri van Heerden |
084 206 8912 |
072 369 8192 |
AKSIES BEHELS KORTLIKS DIE VOLGENDE
Identifisering van nood/siekte en hulpverlening soos nodig |
Hospitaal- en tuisbesoeke |
Uitleef van ‘n daadgetuienis van Christus se liefde in ‘n sieke se wêreld |
Emosionele ondersteuning |
Be-perkte dienste aan pasiënt (nie verpleeg verwant) |
Beperkte maatskaplike moontlike probleme |
Kliek hier om NUWE VERWYSINGS vorm af te laai