ADMINISTRASIE
VOORSITTER |
SEKRETARESSE |
Felicity Combrinck |
Cathy Lubbe |
084 206 8912 |
Kantoor (056) 2123415 |
Alle kantoor verwante administrasie |
Daar is 13 diensaksies wat dwarsdeur die jaar dienste lewer
Maandvergaderings kan deur ENIGE PERSOON bygewoon word en enigeen is
welkom om insette te lewer
INSKAKELING BY ORGANISIE
Geen organisasie kan bestaan sonder lede nie
Lees elke diensaksie se verpligtinge en besluit waar u graag wil inskakel
Kliek hier om INSKAKELING BY DIENSAKSIES af te laai
FINANSIES
VOORSITTER |
SEKRETARESSE |
TESOURIER |
Felicity Combrinck |
Cathy Lubbe |
Susan Tinkler |
084 206 8912 |
Kantoor (056) 2123415 |
082 553 6429 |
Alle finansiële verwante administrasie |
BANKBESONDERHEDE
Northern Free State Caregivers
Taknommer 632005 Rekeningnommer : 4068387301 Lopende Besigheidsrekening |
Care Centre Boufonds
Taknommer 632005 Rekeningnommer : 9314904670 Beleggingsrekening |
Sou u dit oorweeg om NFS Caregivers in u testament te benoem, kontak gerus u prokureur of instansie waar die testament gehou word om meer besonderhede uit te vind. Ons wil byvoorbaat u bedank vir u uitsonderlike vrygewigheid en nagedagtenis om ons organisasie as begunstigde te benoem. Wees verseker van ons opregte en lojale ondersteuning. Daar is baie geleenthede - geen nalatenskap is te te klein of te groot nie!